Vlag van Noord-Korea

Vlag van Noord-Korea
Vlag van Noord-Korea
Vlag van Noord-Korea
Bynaam (ko) 인공기
(af) Volksrepubliekvlag
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 8 September 1948[1]
Ontwerp Drie horisontale bane van bo na onder in blou, rooi en blou met ’n wit fraiing tussen elke baan en wit skyf met ’n rooi ster in die rooi baan
Ontwerp deur Kim Il Sung, Kim Ju-gyŏng

Die nasionale vlag van Noord-Korea is op 8 September 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in blou, rooi en blou met ’n wit fraiing tussen elke baan en wit skyf met ’n rooi ster in die rooi baan.

  1. "Noord-Korea" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2000. Besoek op 27 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne